Skip to main content
Lip Lekker Resepte
  • Kos Resepte
  • Poeding en Lekkernye
  • Drankies
  • Koeke
  • Brood
  • English Recipes
  • Resources
Sitrushoender featured

Sitrus Hoender

Leave a comment

Hierdie Sitrus Hoender resep is nog ‘n resep wat jy kan bylas by jou hoender geregte. Dis baie maklik om te maak en ook baie lekker! (more…)

Krispie Karamel Marsmellows Featured

Krispie Karamel Marsmellows

Leave a comment

As jy opsoek is na ‘n heerlike nagereg of sommer net peuselhappies by ‘n partytjie, probeer gerus hierdie Krispie Karamel Marsmellows. Jou Gaste sal hul vingers afeet! (more…)

Wortel Muffins – GESONDER WEERGAWE van ‘n Wortelkoek

Leave a comment

Hierdie resep is baie soos ‘n wortel koek maar nou net in ‘n muffin vorm. Hierdie resep is net vir die muffins en nie vir die icing wat bo-op kom nie. Meskien ‘n gesonder weergawe. (more…)

Groot Maat Kerrie en Rys

Leave a comment

Hierdie kerrie en rys resep is vir groot maat bv. vir ‘n basaar of groot etes by die huis. Vir 5 kg vleis gebruik 2 kg rys. (more…)

Klewerige Vrugte Deeg Sigare featured image

Klewerige Vrugtedeeg Sigare

Leave a comment

’n Heerlike peuselhappie om deur die dag te geniet. Maak nog met die oorskietdeeg. Lyk dit nou nie absoluut heerlik nie? (more…)

Posts navigation

Older posts
Newer posts

Soek na Resepte

Facebook Like Box

Facebook

Recent Comments

  • Magda on Piesangbrood Resep – Maklike en Heerlike Piesangbrood
  • Erika Snyman on Piesangbrood Resep – Maklike en Heerlike Piesangbrood
  • Macayla on 3 Bestanddele Koekies – Lekker Maklike Klein Koekies Resepte
  • Anna Holder on Piesangbrood Resep – Maklike en Heerlike Piesangbrood
  • Sarah on Piesangbrood Resep – Maklike en Heerlike Piesangbrood

Welkom By Lip Lekker Resepte

Baie welkom. Hier by Lip Lekker Resepte hoop ons om die doel te verrig om in elke gesin heerlike etes voor te sit met ons heerlike resepte.
  • Terms
  • Privacy
  • Disclaimer
  • Site Map
Copyright © 2017 Lip Lekker Resepte. All Rights Reserved.