Krispie Karamel Marsmellows Featured

Krispie Karamel Marsmellows

 

As jy opsoek is na ‘n heerlike nagereg of sommer net peuselhappies by ‘n partytjie, probeer gerus hierdie Krispie Karamel Marsmellows. Jou Gaste sal hul vingers afeet!

Bestandele:

Krispie Karamel Marsmellows image
Krispie Karamel Marsmellows

1 pak Rice Krispie Graan
1 blikkie kondensmelk
1/2 koppie botter, in blokkies gesny
1 pakkie karamels (bv creme caramels)
1 pak groot malvalekkers

Metode:

  • Plaas graan in ‘n groot bak. Sit eenkant neer . In ‘n dubbelkoker of metaal bak oor kokende water, meng die melk, botter en karamels, roer tot glad.
  • Verwyder van die hitte.
  • Met ‘n vurk, steek vinnig malvalekkers in warm mengsel; laat oortollige af drup.
  • Rol in die graan. Plaas op ‘n foelie-gevoerde pan.
  • Verkoel vir 30 minute in yskas. . Haal uit die pan en plaas in die yskas in ‘n lugdigte houer. Lewer: 5-6 dosyn.

2de Opsie:

  • Druk sosatiestokkie in malvalekker en volg stappe soos bo.
  • Ek het die resep so gekyk en ek dink mens kan lekker kreatief wees met dit waarin jy die malvalekkers rol. Probeer klapper!

Volgende Resep: Wortel Muffins

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *