Resources

Ek het gedink dit sou nuttig wees om ‘n hulpbron bladsy te skep.
Ek beveel aan dat hierdie bladsy geboekmerk word sodat jy altyd kan terug kom indien jy dit so verkies. Geniet dit!

Openbaarmaking: Let asseblief daarop dat sommige van die onderstaande skakels affiliate skakels is, en teen geen bykomende koste vir jou , sal ek ‘n kommissie verdien as jy besluit om ‘n aankoop te maak.Verstaan ​​asseblief ek het persoonlike ondervinding met al hierdie maatskappye, en ek beveel hulle aan, want hulle is nuttig en bruikbaar, nie as gevolg van die klein kommissies wat ek gaan maak as jy besluit om iets te koop.

Vidi:

Julle weet mens betaal jou ore van jou kop af vir DSTV deesdae.En Vidi tv is die beste en goedkoopste alternatief vir DSTV. Jy moet ongelukkig ‘n goeie download spoed he maar as jy eers dit het kan jy al jou gunsteling flieks en tv reekse wat jy so graag op DSTV geniet het download en in die gemak van jou eie huis en op jou eie tyd die flieks kyk.

NetFlorist:

Netflorist is ‘n groot Suid Afrikaanse maatskappy wat handel in bloemiste, juwele en parfuum. Hulle lewer af, so dis baie maklik om ‘n produk by hulle te bestel of koop en dit dan as ‘n geskenk aan iemand af te lewer. Maak nou gebruik van hulle dienste en produkte en maak seker jou geskenk kom betyds by die persoon uit!

Fantastick Wall Decor:

Hulle is perfek as jy jou kind of ook self jou eie kamer of huis wil mooi versier. Hulle het regtig die mooiste muur papiere en decor wat jy vir enige vertrek in jou huis kan bestel en laat aflewer. Dit sal beslis jou plekke opkikker en sommer die mooiste maak in die buurt. Probeer hulle gerus vandag nog!

 i Toys:

Hulle verkoop uitstekende gadgets en bykomstighede vir Apple en Samsung toestelle. Koop gerus hier enige van die bykomstighede en maak seker jou selfoon is die “coolste” wat dit kan wees!

Just Play:

Just play is lekker as jy daarvan hou om aan kompetisie deel te neem. Al wat jy moet doen is ‘n paar vragies antwoord en jy kan dadelik begin om deel te neem. Daar is uitstekende pryse wat mens kan wen.