Resepte Videos Featured image

Resepte Videos

 

Hier is videos wat stap vir stap verduidelik hoe die resepte gemaak word. Geniet dit!

Vis Vingers op Rys

Heerlike vis vingers en rys gereg met ‘n lekker ui en sampioen sous.

Geurige Koekies

Hierdie resep is beslis die moeite werd om te probeer. Hy is bietjie aan die duur kant om te maak maar as jy reeds die bestanddele het wat in jou huis van natuurlik is, kan jy met graagte hierdie resep probeer.

Aartappel Koekies – Hash Browns

Hierdie aartappel koekies is my skoonma se persoonlike resep en fantasties. Dis maklik om te maak maar die resep is groot, so dit lewer ‘n goeie nommer koekies maar dit beteken dit vat ook lank om te maak. Maar beslis die moeite werd hoor!

Gaan like asb. ons videos op youtube en subscribe tot die channel om eerste te weet van enige nuwe videos wat ons oplaai.

One thought on “Resepte Videos

  1. Het iemand wat die klapperkoekie resep op die internet geplaas het al self die koekies volgens die resep gemaak???
    Ek glo nie. Ek, die man in die huis, het die koekies probeer maak. Die beslag is horingdroog. Ek het later die menger probeer gebruik. Hy is nou in sy kanon in. My vrou het my later kom question oor elke bestanddeel en ons huwelik van meer as 40 jaar is nou op wankelrige voete. Kon julle nie maar net sê dat daar ongeveer 500ml melk ook moet inkom nie?? Of wat anders moes daar inkom?

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *