Oudtydse Klapper Koekies Resep – Tyd Vir ‘n Lekker Koekie

Oudtydse Klapper Koekies Resep – Tyd Vir ‘n Lekker Koekie

Oudtydse Klapper Koekies Resep – Tyd Vir ‘n Lekker Koekie

Bestanddele:

  • 250 g Botter
  • 250 ml Suiker
  • 2 Eiers
  • 860 ml Bruismeel
  • 250 ml Droë klapper
  • 1 ml Sout

Metode:

  1. Room botter en suiker, voeg eiers een vir een by en meng goed na elke byvoeging.
  2. Voeg klapper by.
  3. Meng meel en sout en voeg by bottermengsel. Meng goed
  4. Deel mengsel in 2 – rol in 2 worse van so 5 cm in deursnee.
  5. Maak toe met ‘gladwrap’ en plaas in yskas vir tenminste ‘n uur.
  6. Sny deeg rolle in snye van so 1 cm dikte (5mm).
  7. Bak op gesmeerde bakplaat vir 15 min by 190 °C.
http://www.liplekkerresepte.futureriverdesigns.com/klapper-koekies.html

Klapper koekies rolle imageKlapper koekies voor gebak imageVolgende Resep: Toffie Krispies